+16
Selfsorg in Stellenberg

Family Funhouse

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Leerdam Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Family Funhouse is 'n bekoorlike vakansiehuis wat sentraal in Stellenberg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of groep vriende van 6.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het ook 2 sitareas, 2 eetareas en 'n werksarea.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n swembad en 'n braai-area met buitesitplek in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • 6 Leerdam Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Leerdam Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd457cc0aa9d8fd155f654923fac0e29f100e8cb3b3962ac2a49cbe6bb99d79796ca23fa9f54daff9b3d36557a8494c813423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 6 Leerdam Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867404 18.6529358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang