+16
Gastehuis in Cathkin Park

Farhills Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jenny K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Simply a wonderful place to stay. The location and space of Farhills Guest House are perfect! After a day of driving with young children, the garden and pool are great for using all the pent-up energy from the journey. The house is lovely and spacious so that no one felt cramped and on top of each other. The kitchen and laundry are extremely well-equipped. The added benefit of firewood was very welcome and made for a lovely evening. The staff are both lovely and very helpful. We will definitely recommend Farhills to friends and family and will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

I think I should go back. We had a great time at Farhills, it is a pity it was only one night. Great spot and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoph E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great! Dit is 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het om gemaklik te bly en te kuier. Daar is genoeg badkamers vir 'n groot groep om gemaklik te wees. Die uitkyk oor die berg is asemrowend en om stapafstand te wees van Valley Bakery, wat een van die sentrale Drakensberge se juwele is, is net 'n lekkerte. Sal vir seker weer daar wil bly en volgende keer bring ek my hele familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Will go back. Super warm in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida-Maré D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Oxpecker race kom hardloop en familie het by Farhills gebly! Baie vriendelike diens van Simon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grethe N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

We enjoyed our stay very much! This was our second time staying at Farhills Guesthouse. The third time we might just move in and refuse to leave. Such a nice, welcoming house with a beautiful view and veranda you can sit on for hours! The host is very helpful, and the house has everything you need. Thank you for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lekker gerieflike huis in uitstekende area. Goed ingerigte huis met lekker braai area, eie swembad, alle nodige geriewe en baie ruim. Sal sterk aanbeveel. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Fantastic. We had a great time. Beautiful part of the country. Lovely, comfortable home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gerieflik, ruim en veilig. Sentraal geleë, sal volgende keer vir seker 2 aande bespreek. Perfekte bestemming vir familie-byeenkomste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Groot huis, ideaal vir ń groep van 5. Baie goeie blyplek, baie naby aan ń lieflike bakkery en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R9 100
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R9 100
per nag, vir 14 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R9 100
per nag, vir 14 mense
Bespreek

Farm Cathkin, Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84fd35dd605f08ca73fb74331ddb5419925310350708b3e351bcc1734e3771529cdc25b9f6bd1ea396298f80938d365a544d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 100 per nag, vir 14 mense 19 5 1 5 Farm Cathkin Off the R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.980374942415 29.481655955314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang