Beskrywing
Dié moderne selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis het 'n gasstoof, gasgeiser en beurtkrag-ligte. Die kothuis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linen and bath towels supplied and will be changed on the 7th day for stays longer than 10 days. One bag of braai wood and starter kit supplied. Cottage unfortunately do not have access to the swimming pool. Access control gate to premises.
Huisreëls
Facilities are for the use of booked guests only, and no additional guests are allowed on the premises without prior arrangement. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
The facilities do not cater for parties or functions, and no parties are permitted. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
No pets allowed.
Smoking is not permitted inside the property.
A manager is on site.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié moderne selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis het 'n gasstoof, gasgeiser en beurtkrag-ligte. Die kothuis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linen and bath towels supplied and will be changed on the 7th day for stays longer than 10 days. One bag of braai wood and starter kit supplied. Cottage unfortunately do not have access to the swimming pool. Access control gate to premises.
Huisreëls
Facilities are for the use of booked guests only, and no additional guests are allowed on the premises without prior arrangement. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
The facilities do not cater for parties or functions, and no parties are permitted. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
No pets allowed.
Smoking is not permitted inside the property.
A manager is on site.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n eetkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n aparte opwaskamer. Die groot buitebraai-area lei na die swembad met 'n buitebadkamer. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die huis het rugsteun-sonpanele en batterye wat beteken dat beurtkrag dit nie affekteer nie, solank die weer gunstig is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Linen and bath towels supplied and will be changed on the 7th day for stays longer than 10 days. One bag of braai wood and starter kit supplied. Access control gate to premises. Only the main house have access to the swimming pool. A Cleaner is available on normal working days.
Huisreëls
Facilities are for the use of booked guests only, and no additional guests are allowed on the premises without prior arrangement. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
The facilities do not cater for parties or functions, and no parties are permitted. Should this rule be broken all guests will be asked to leave and there will be no refund.
No pets allowed.
Smoking is not permitted inside the property.
A manager is on site.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm B16B, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang