Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm @ The Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Farm @ The Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danielle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle F
Saam met vriende

Baie rustig, netjies en pragtig!

Baie lekker gebly, iets anders as die gewone. Ons kon behoorlik ontspan met die lekker ligging. Het ons tyd baie geniet hier, gewens ons kon nog langer bly. Gevoel of ons bietjie uit die stad kon wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Gesin met tieners

Perfek ingerig, heerlik gebraai en wonderlike rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly, goeie kommunikasie met Suzanne en geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met vriende

Peaceful farm cottage.

The cottage was spacious and well-equipped. We enjoyed the peaceful surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac G

Lovely quiet family time.

We had a great time. Farm @ The Sea is spacious and has everything you need. The privacy was great, and especially the covered outer area is lovely. The staff were very helpful and efficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C
Gesin met klein kinders

Very nice.

Very nice venue and location, nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Sal vir seker weer kom.

Die privaatheid was heerlik en die netheid en diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Gesin met klein kinders

Alles die moeite werd!

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Niks gesukkel nie. Suzanne was hulpvaardig van die begin af. Ons sal weer gaan. Dankie Suzanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise C
Gesin met klein kinders

Heerlike, ontspannende kuier in die stil natuurskoon.

Baie oulike cottage vir 'n rustige naweek wegbreek of langer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met tieners

Baie privaat en stil, ideaal vir iemand wat van stilte hou.

Dink wel dat hulle dalk kan belê in lugreëling omdat dit baie warm in die huisie is maar dit was regtig baie mooi en netjies. Baie lekker gerus die huisie is lekker weggesteek tussen die bome en alles netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Comien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Comien V
Gesin met tieners

Rustig en ongesteurd.

Linne is nooit vervang nie, alhoewel die beskrywing van verblyf aantoon dat linne na 7 dae vervang word. Die 3 km grondpad is nie die probleem nie, maar wel die toestand waarin die 3 km is. Dit is rybaar, maar jy moet baie versigtig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Linne word slegs elke 7dae vervang indien 'n bespreking vir 10dae of langer is.

Farm @ The Sea
Ronell O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell O
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker.

Dit was 'n heerlike naweek. As dit nie vir Maandag-verpligtinge was nie, sou ons beslis nog langer wou bly. Dit is wat die siel nodige het: stilte en die bos. Alles is baie netjies en skoon, dit is lekker privaat, in die bos. Dit was werklik so lekker, dit was ons "verjaarsdagnaweek" vir my en my dogter. Daar is lieflike restaurante naby genoeg om nie te bekommer oor kos nie, en die vuurtjie op die stoof met 'n vleisie was net so lekker. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet W
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer, effens uit die stad se geraas.

Die huisies is baie netjies. Kombuis en leefarea is lekker ruim. Die kombuis is ideaal vir selfsorg. Buite op die stoep is nog sitplek met 'n braaiplek. Die beddens slaap baie lekker en die kussings is ook van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Besigheidsreis

10 out of 10 stay.

We loved it and would go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Gesin met tieners

Sal ons die verblyf aanbeveel? Beslis.

Prentjie mooi uitsigte. Oorgenoeg ruimte vir groot gesinne. Pragtige tuin. Braai-area was goed ingerig. Meer as genoeg yskaste. Nie te ver van die winkels af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elize. Julle is enige tyd weer welkom.

Farm @ The Sea
Tia D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die eenheid self was baie netjies gewees, ons was bietjie teleurgesteld dat daar geen aircon was nie, maar daar was darem waaiers vir elke kamer. Die ligging was bitter sleg gewees en die pad amper onmoontlik bekombaar met ’n gewone kar. Ek sou verkies het dat ons in kennis gestel was dat die pad so sleg is (grondpad). Siende dat ek 7 maande swanger is was die pad baie ongerieflik elke keer wat ons moes ry. Die diens was baie goed en die ander geriewe baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Tia,
Baie dankie vir die terugvoer.

Die beskrywing op die site sê wel dat dit grondpad is. Ek sal dit ook op die kwotasies aandui in die vervolg. Hier is talle inwoners wat die pad daagliks met hul gewone motors ry.

Ons adverteer glad nie dat daar aircons in die eenhede is nie - dit word apart onder fasiliteite aangedui.

Sterkte met die res van jou swangerskap.

Groete

Farm @ The Sea
Chantelle H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie groot verrassing! Ons gaan verseker weer daar bly.

Kan beslis sommer langtermyn daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Hi Chatelle,

Dit was 'n groot plesier om julle daar te hê en die rustigheid om die plaas met julle te deel.

Groete.

Farm @ The Sea
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma J
Saam met vriende

Gerieflike verblyf met 'n baie slegte pad ver van alles af.

Netjiese plek en gerieflik. Die pad daarheen is nie bedoel vir gewone voertuie nie. Dit is ver van enige winkels en afgesonder. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Beste Wilma,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die verblyf.

Die akkommodasie is op 'n kleinhoewe en daar is dus 'n 3 km pad wat nie geteer is nie, maar 'n gewone voertuig kan dit met gemak ry teen 40 km per uur soos aanbeveel deur die bordjies.

Alhoewel dit op 'n kleinhoewe is , is ons 7 km van die naaste inkopiesentrum. Binne 'n 6 km-radius is daar 8 restaurante. Die naaste strand is 13 km weg, by Gonubie.

Groete
Farm @ The Sea

Farm @ The Sea
Hildreth T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildreth T

Pleasant experience at Farm @ The Sea.

A very pleasant experience at this place would definitely go back and enjoy a holiday there. The owners are very helpful and friendly. Outstanding service and venue.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons is met respek behandel.

'n Baie aangename ervaring by die plek sal beslis teruggaan en 'n vakansie daar geniet. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Uitstaande diens en plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Thanks, Hildreth, It was a pleasure hosting you.
Regards

Farm @ The Sea
Ernest S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest S
Gesin met klein kinders

5 star grading.

Uitstekend in alle opsigte. Die afwerkings van die eenheid is soos iets uit 'n boek ─ binne en buite baie mooi. Die diens van bespreking tot vertrek was puik. Ek kan regtig Farm @ The Sea aanbeveel. Baie dankie ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Baie dankie Ernest, altyd lekker om te hoor ons gaste het hul tyd by die kothuise geniet.

Farm @ The Sea
Denise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Gesin met tieners

Puik, rustig, mooi uitsig en ontspannend.

Baie dankie vir die heerlike rustige kuier by Farm @ The Sea, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ontvang julle enige tyd weer.

Farm @ The Sea
Cobus O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, skoon, goed ingerig en vriendelike diens.

Die Van Niekerks kon ons gesin van 5 op kort kennis ontvang en ons was stomgeslaan oor die ligging, kwaliteit van meubels en geriewe en algehele netheid van die eenheid. Ek kan dit sterk aanbeveel, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Baie dankie Cobus, dit was 'n plesier om julle op die plaas te ontvang.

Farm @ The Sea
Yolandi D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Gesin met klein kinders

Puik.

Baie mooi en netjiese cottage. Dis baie stil en rustig op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Dit was 'n plesier om Yolandi en familie te ontvang op die plaas.

Farm @ The Sea
Theuns C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Lekker plaas- en seevakansie.

Lieflike ruim huis met gesellige kuier-areas ingerig vir enige weersomstandighede. Lekker grasperk vir kinders om te speel met 'n swembad op die dek. Eienaars vriendelik en altyd 'n oproep vêr indien nodig. 20 minute van die see af. Ons was vroegoggend see toe en in die middag explore of net by huis gekuier. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Thanks Theuns, it was a pleasure to host your family!

Farm @ The Sea
Helen M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Saam met vriende

Peaceful, relaxing stay.

Beautiful home - lots of ceiling fans, so much space. Never felt like we were on top of each other. Had a wonderful holiday and would recommend to anyone looking for a home away from home holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Helen,
Thanks for the lovely review and for leaving the property in the same condition you found it.
Regards
Suzanne

Farm @ The Sea
Anneke D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D
Saam met vriende

Perfect holiday destination!

Farm@TheSea offers something for each and everyone, young and old!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Morning Anneke,

Thank you for the feedback. We hope you enjoyed your stay.

Regards,
Suzanne.

Farm @ The Sea
Heleen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Fantasties, gesinsvriendelik privaat en rustig. 10 uit 10!.

Heerlike huis. Perfek vir lekker gesinswegbreek. Huis is privaat met baie ruimte binne en buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm @ The Sea se terugvoer

Môre Heleen,

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop julle het die vakansie baie geniet.

Groete,
Suzanne.

Farm @ The Sea
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be82af60f91ad0a4333b0200af1db2fe26f9960ec05dc195fd9bcf83fafc74536e96a7fcc40fc45336f9b14466202aa43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm B16B East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.922555497739 27.922369837761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem