+13
Selfsorg in Keimoes

Farm Chalet

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Miranda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful and comfortable with everything we needed. Friendly and helpful hostess. Beautiful and comfortable dwelling with everything we needed. Safe and quiet. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely location, good directions, well equipped and comfortable. The location was gorgeous, with a fabulous starry night. The cottage was equipped with all essentials and was comfortable - though a little cold on account of the weather. Our host was responsive and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Oudwêrelds en goed versorg en gemaklik. Die eienaars was baie bedagsaam en het ons na hulle ander eenheid verskuif wat warmer was, in die winterkoue. Dit was 'n juweel, met ou wêreld en puik restourasie van 'n ou plaashuis. Dit was werklik iets om te geniet. Ons het laat aangekom, en dit was moeiteloos om die eenheid te kry en ons self tuis te maak. Dit was 'n koue aand, sou dalk net 'n ekstra kombers waardeer het, maar nie te min was dit 'n goeie ervaring vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henda P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Mengelmoes van goed en sleg. In twee oor die plekkie. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs die groot deure oopgemaak voor ons koms om te verseker dat die plek bietjie lug trek. Baie netjies binne en skoon (behalwe vir die residente geitjie wat so bietjie mis hier en daar , maar dit het nie gepla). Ongelukkig is die buitewerf (wel mooi omhein), glad nie op dieselfde standaard as die binnekant nie. Lanklaas soveel dorings teëgekom en daar is nie 'n matjie wat jy buite jou voete kan afvee nie, met die gevolg dat jy die dorings orals in die huis intrap. Die arme hond kon nie buite loop nie, want met elke tree is elke poot vol dorings. Nie meer 'n potplant in sig nie en alhoewel ek verstaan dat tuinmaak in daai hitte moeilik kan wees, sou 'n klein vetplant of twee die plek opkikker. Bietjie bourommel ook nog nie opgetel in die werf nie. Met ons aankoms wou ons vir woef haar waterbak volmaak, maar die water was kokend warm, omdat die pype heeldag buite in die son bak. Gelukkig het ons water saamgery. Die braaier en rooster het beter dae gesien en oor die kombuis spons en vadoek praat ek nie eers nie. As die groen van die kombuis spons al af is, dan weet jy dit was lankal tyd vir 'n nuwe een! Die bed was wel baie gemaklik. Is 'n jammerte dat die plekke so 'n mengelmoes van goed en sleg is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anke-Mari G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Pitstop-plesier. Heerlik! Die perfekte pitstop vir 'n langpad noord - gemaklik net af van die hoofpad, langsaan 'n klein riviertjie. Die gasheer was baie behulpsaam, bedagsaam en vriendelik - maklike en vinnige kommunikasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Chanelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 The Vines, Keimoes, Geelkop Settlement, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbf44313dab16818a7feb3842cc3f503414702baaec42e1e73f8e896edbdf9bc9f4dfbfe4333eb4afef633daaaeb4d58debf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 1 The Vines Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -28.660700277028 21.047570911294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang