+16
Gastehuis in Harrismith

Farmhouse Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Robert C
1 nag
5.0
Jun 2026

Vriendlik, en gasvry. Baie, baie aangenaam. Ek is baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. 'n Goeie aanbeveling vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ontspannend, romanties en vriendelike diens. Beslis! Dit was fantasties en ek kan met oortuiging sê dat ons elke keer hier sal oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great, neat and tidy place to stay, beautiful view and friendly service. We really enjoyed our stay. Great, neat and tidy place to stay, beautiful view and friendly service. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Will stay there again. Very clean and beautiful view. The host is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette W
1 nag
5.0
Apr 2026

Pragtige uitsig, goed ingerig, gesellig. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is beide pragtig en prakties ingerig met aandag aan detail. Dit was so lekker om met die eienares asook ander gaste te gesels, asof mens hulle al vantevore af ken. Die tuin en die pragtige natuurskoon is 'n oase vir die siel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, skoon en netjies! Baie mooi, skoon en netjies! Ons het heerlik gebly en die span het vir seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek. Dit was perfek! Kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Baie netjiese plek maar ongemaklike slaap. Die plek is baie mooi en netjies en die mense daar is super vriendelik. Ons het gesukkel om te slaap/ Die beddens het net n spons op as matras en dis baie ongemaklik. My vrou het meeste van die aand regop gesit en probeer slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome and beautiful place. It's the most beautiful place with a stunning view of the mountains. Peaceful and calm, where you can rest and recharge. Friendly people and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mubeen M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Definitely coming back. The hosts are very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Springbok Street, Bergsig, Harrimsith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1fba29032f4176a388a5c37325f02cfb270a107b30e04681cde27d309d00d537326494e1e95fd6a059be31b4f1f370b4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 27 Springbok Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.272418308094 29.144760075165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang