- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilldrop-weg 1, Hilldrop, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Farmhouse Lodge bied B&B-verblyf en is in die rustige Hilldrop in Newcastle geleë. Die lodge is ideaal geleë, 3 minute vanaf die sentrale Newcastle, en dit is aan die voorheuwels van die Noordelike Drakensberge.
Die ligte bly aan by Farmhouse Lodge! Danksy die nuwe sonkragstelsel sal gaste nie in die donker hoef te sit gedurende beurtkrag nie. Ligte, die TV en WiFi sal werk sonder enige onderbrekings. Die lugversorging, ketel, mikrogolf, yskas en kragproppe sal ongelukkig nie tydens beurtkrag werk nie.
Akkommodasie by Farmhouse Lodge beskik oor 16 kamers wat elk uniek versier is. Dié kamers het koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in elke kamer.
Die lodge het ook 'n swembad, braai-area en gastesitkamer. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir voertuie.
Farmhouse Lodge is 'n paar minute se ry van Blackrock Casino, Newcastle Mall en ander geriewe in die dorp af.
Die eiendom het sonkrag en dus sal gaste die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag kan gebruik. Ongelukkig sal die lugversorging, ketel, mikrogolf, yskaste en kragproppe nie tydens beurtkrag funksioneer nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ralph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hilldrop-weg 1, Hilldrop, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Farmhouse Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilldrop-weg 1, Hilldrop, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom