Pick your preferred language

English

Afrikaans

+102
Selfsorg in Tuinroete

Favour Farm Cottages

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Favour Farm Cottages is op die Tuinroete en is 'n werkende plaas met 'n mooi uitsig op die Jonkersberg en Outeniekwaberge. Dit is op die R102 tussen George en Mosselbaai.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise en 2 glanskamptente. Die kothuise het 'n uitsig oor die dam, waar daar baie swartbaars is om te vang.

Daar is 2 kothuise wat elk 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea het. Die ander kothuise is 'n wittebroodkothuis en het 'n slaapkamer, badkamer, slaapbank en 'n leefarea.

Die glanskamptente is elk geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kothuis het linne, handdoeke, kombuise wat toegerus is, braaigeriewe en stoepe. Die kothuise is toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word op 'n gereelde basis voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. 'n Volle skoonmaakdiens is vir die kothuise beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n daaglikse ekstra koste.

Favour-plaas is 'n bio-intensiewe plaas, onafhanklik van plaaslike kragnetwerke wat dit geniet om voedsame kos te kweek. Favour Farm Cottages is 13 vanaf George Lughawe en 6 km vanaf Groot-Brakrivier, Glentana en die see.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lilané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Favour Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R102, Favour Farm, Greatbrak River, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MjBmODZhLWY2Y2EtNGM0ZC1hNGE5LWIzNWU4MzFlOTM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 R102 Favour Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024369617665 22.265049219131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang