Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Chantal D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Naweek weg vir ons huweliksherdenking. Baie lekker gebly. Dit was 'n rustige stil plekkie. Sal dalk aanraai dat julle 'n klein eet tafeltjie binne insit. Anders as dit was dit 'n goeie keuse vir 'n rustige naweek. Die plek was ook baie mooi skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful escape at Featherbed. Our stay at Featherbed was relaxing and memorable. The host was very welcoming, the room was clean, comfortable, and cosy. Everything from check-in to checkout was smooth and well-organised. It’s a perfect spot for a peaceful break and great value for money. We highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Can definitely recommend the place, very satisfied. Relaxing atmosphere, very well equipped unit. Friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenise O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlike gesinsnaweek. Ons het ’n fantastiese tyd gehad – die plek was netjies, veilig en ideaal vir ons 5-jarige dogtertjie. Sy het die tuin en speelarea vreeslik geniet, en die klein verrassinkie van die gasvrou het haar dag gemaak! Ons het lekker op die stoep ontspan. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We enjoyed and loved our stay. It was perfect, we loved our stay and it had everything you need. The only recommendation would be a TV, especially for those cold days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leopold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek sal Featherbed definitief aanbeveel. Verblyf was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, dankie. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valmare J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die omgewing is lekker rustig en veilig. Die plek self is netjies en skoon. Die plekkie is nice en gemaklik. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Die eienaar is vriendelik en ook baie gasvry. Ek sal weer 'n booking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oscar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Most amazing experience. Will definitely go again. Excellent! Would love to go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31f3fd93add152cb14ad5954e2196bdc24f2c74d66643d0879c694469c7b995b5cc258ca77e8ebe38a520422385516a2e79f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 26 Jacobus Geldenhuys Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410020669631 19.164768495651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang