2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Featherbed is 'n bekoorlike woonstel in Onrusrivier, Hermanus, wat gaste gemaklike selfsorgverblyf bied binne maklike bereik van Davies-getypoel en Onrus-strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 volwassenes en 1 kind van 2 jaar en jonger akkommodeer.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel maak oop na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
SJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Featherbed het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang