13 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fiddlewood Drive, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Fiddlewood Beach House is 'n ruim selfsorghuis met direkte toegang tot Southport Beach en Anerley Beach in Southport, Port Shepstone.
Hierdie huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging. Die eerste en tweede slaapkamers wat na die stoep lei het 'n koning- of koningingrootte-bed. Beide slaapkamers het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n uittrekbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n stort en 'n aparte gastetoilet. Daar is ook 'n slaapkamer buite die huis met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, gasstoof, oondjie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Fiddlewood Beach House spog met 'n oopplan-eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en WiFi. Die sitarea lei na 'n beskutte stoep met 'n eetarea en braaigeriewe. Gaste kan in die swembad swem of in die tuin se piekniekarea ontspan. Daar is ook 'n buitestort.
Gaste kan die nabye strande besoek. Dit sluit Anerley Beach, Sunwich Port Beach en Banana Beach in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Fiddlewood Drive, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fiddlewood Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fiddlewood Drive, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang