Fig Annan Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ferdi P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Pragtige verblyf in 'n mooi en veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The place felt like home. The host was friendly and went above and beyond to make. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwyn
Fig Annan Cottage
Thank you so much, we thoroughly enjoyed hosting you. Please come back soon!

Ulrich F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A very pleasant stay. What a pleasant stay. Clean, comfortable and well equipped with everything needed plus more. Great hosts, a beautiful garden and abundant bird life. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Skoon, stil en uitstekend ingerig – regtig ’n plesier. Ek het heerlik gebly by die selfsorg-eenheid. Alles was netjies, skoon en baie goed ingerig. Die kombuis het alles wat ek nodig gehad het en die bed was baie gemaklik. Die ligging is ideaal en dit was lekker rustig. Ek sal beslis weer terugkom en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dankie vir ’n aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Absolutely lovely. What lovely hosts! They were so kind and had our comfort as top priority. The house was stunning and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary C
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent. Very comfortable stay. I can recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

So lekker en tevrede! Highly recommended! Sal definitely weer daar gaan bly! Skoon, netjies, gasvrou het vir seker gemaak ons is warm vir daai koue! 12 uit 10 vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantasties. Het baie lekker gebly, hulle is altyd baie verwelkomend. Het altyd 'n treat in die woonplek en dis lekker stil en naby winkels, so dis convenient.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Huis wat voel soos jou eie - ons sien julle weer! Baie dankie aan ons gasvrou, wat gesorg het vir alles en nog wat. Selfs 'n houer vol beskuit, koekies en Sugus-toffies! Ons kon kies watter tipe koffie ons wou drink en daar was omtrent 12 verskillende tee opsies. Gebottelde water, warmwatersakke, gasverwarmer, ekstra linne wat gereeld omgeruil was, vars rose en varkore in die eenheid. Fig Annan is geleë in die Cul-de-Sac - rustige en veilige area. Ons het lekker gebly en sal weer by julle kom aanklop. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies en rustig. Ek en my vriendin het baie lekker gekuier. Die plekkie is beslis waarde vir geld en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Saturnus Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ef65959a93beaf9a198f99284acc44b50c4a345da2e891f3508533cee8a5eae26bc774732debf9a2ed8da5b1b154800ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 34 Saturnus Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.171085351063 28.306105174869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang