+8
Selfsorg in Farramere

Fig Annan Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Celeste M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Nice. It was peaceful and clean although there was no power and water towards the evening and no explanation as to why.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Great. Baie lekker gebly. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

The cottage was awesome. Very neat and clean and great attention to detail. Verblyf was uitstekend. Plekkie is baie oulik uitgeus en die aandag aan detail en om seker te maak dat alles reg is en mooi lyk, is fantasties. Eienaars is baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Sal Fig Annan Cottage vir seker 'n 5 ster en aanbeveling gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwyn
Fig Annan Cottage
Baie dankie, Leon! Ons waardeer die erkenning!

Ferdi P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Pragtige verblyf in 'n mooi en veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The place felt like home. The host was friendly and went above and beyond to make. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwyn
Fig Annan Cottage
Thank you so much, we thoroughly enjoyed hosting you. Please come back soon!

Ulrich F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A very pleasant stay. What a pleasant stay. Clean, comfortable and well equipped with everything needed plus more. Great hosts, a beautiful garden and abundant bird life. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Skoon, stil en uitstekend ingerig – regtig ’n plesier. Ek het heerlik gebly by die selfsorg-eenheid. Alles was netjies, skoon en baie goed ingerig. Die kombuis het alles wat ek nodig gehad het en die bed was baie gemaklik. Die ligging is ideaal en dit was lekker rustig. Ek sal beslis weer terugkom en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dankie vir ’n aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Absolutely lovely. What lovely hosts! They were so kind and had our comfort as top priority. The house was stunning and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary C
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent. Very comfortable stay. I can recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

So lekker en tevrede! Highly recommended! Sal definitely weer daar gaan bly! Skoon, netjies, gasvrou het vir seker gemaak ons is warm vir daai koue! 12 uit 10 vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Saturnus Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ef65959a93beaf9a198f99284acc44b50c4a345da2e891f3508533cee8a5eae26bc774732debf9a2ed8da5b1b154800ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 34 Saturnus Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.171085351063 28.306105174869

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang