2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 School Avenue, Sunnyridge, Germiston, 2014, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Fig Cottage Sunny Ridge is 'n knus selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in die stil voorstad Sunnyridge, Germiston. Ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, bied die eenheid 'n gemaklike en privaat verblyf met gerieflike toegang tot plaaslike geriewe en hoofroetes.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met die volledige reeks DStv-kanale, stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike oordekte patio met buitesitplek wat oor die tuin uitkyk. Veilige opritparkeerplek word voorsien, en die eiendom is toegerus met sonkrag, wat verseker dat dit nie deur kragonderbrekings beïnvloed word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tinus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 7 School Avenue, Sunnyridge, Germiston, 2014, Gauteng
- Gaste dink Fig Cottage Sunny Ridge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 School Avenue, Sunnyridge, Germiston, 2014, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang