4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fig Tree @ Die Poort Private Nature Reserve is een van drie kothuise op 'n 1250 hektaar-toevlugsoord met 'n manjifieke berg- en rivieromgewing wat aan die Groter Swartberg-bewarea grens en binne drie internasionale biodiversiteitareas; die Sukkulente Karoo, die Kaapse Floristiese Streek en Thicket geleë is.
Hierdie gerestoureerde kothuis is oorspronklik in 1915 gebou. Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie kothuis het ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en boeke om te lees. Hierdie kothuis het geen elektrisiteit nie en warm water word deur 'n gasverwarmer voorsien. Sonkraglampe word voorsien. Die kombuis lei na 'n groot stoep met 'n buitebraai-area.
Daar is 'n uitsig oor die Gamkarivier op die plaas. Verder kan gaste aktiwiteite soos voetslaan, swem, kanovaart, bergfietsry en voëlkyk geniet. Die Bôjaanskop 4x4-roete is ook nabyf. Die distrik bied warmwaterbronne, volstruisplase, die Kangogrotte, Seweweeks Poort, Groenfontein-Kruisrivierweg, die Rooiklipheuwels, Gamkaberg Provinsiale Natuurreservaat, Rooibergpas en die Swartbergpas.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Talitha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Fig Tree @ Die Poort Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang