Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Bloemfontein

Figberry Guestrooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ancois S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlik en gemaklik. Heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Ruim, moderne kamers. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Net awesome. Baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons gunsteling gastehuis in Bloemfontein! Heerlike gebly, mal oor die plaas atmosfeer maar tog naby genoeg aan die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noeline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anay D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Eerste keuse! Figberry is 'n juweel van 'n plek. Dis altyd ons eerste keuse wanneer ons vir blyplek in Bloemfontein soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, skoon en gerieflik. Stil omgewing. Baie netjies en skoon. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, besonders netjies en toegerus. Netjiese veilige verblyf. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Excellent. Beautiful unit. Stay was very good. Missed a sharp knife, for example, to cut cheese. Missed a 2-plate gas stove. Dish rack for cutlery, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anay D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Het sommer weer bespreek! Ons het baie lekker gebly en het reeds weer hier by Figberry bespreek vir ons volgende besoek aan Bloemfontein!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Laan Sondernaam, No 40 Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMxdbVOWXQsyxKTrdoP49F9PLgIIVllhVzcyYI4S7z4AUNZYGE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Laan Sondernaam No 40 Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.048258724183 26.157104047885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang