+12
Selfsorg in Stanford

Finchlea Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker Stanford wegbreek. Die cottage het 'n fantastiese ligging en ons kon loop na heelwat plekke toe. Die cottage is baie mooi, het alles wat nodig is, die tuin is pragtig en die kaggel is perfek vir 'n koue winter aand. Die bed is baie klein vir twee volwasse mense en die matras is baie "springy", maar ons het steeds baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Casper Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Morton Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c81c670067d1215ac82e4c9d27af7ef0cc1908a5738c4af415afd970a8aac69b5081b393f7000c1023517be6ad30ca8021?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 17 Morton Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.44125190372 19.453981949074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang