+28

Firdale Mews 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Firdale Road, 5 Firdale Mews, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 682 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Firdale Mews 5 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kusgebied van die Moederstad.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n gastebadkamer met 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie en kwaliteit tyd saam te geniet. Daar is 'n tweede balkon met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte bewonder.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Firdale Road, 5 Firdale Mews, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Firdale Mews 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 682
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 682
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 682
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Firdale Road, 5 Firdale Mews, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14fad2fbdd60aa52be275ef5c795fb4650704bb8d8fc9aef2263c63a67de87944a9c5bb3e397e8a1df29187103b69467433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 682 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 5 Firdale Road 5 Firdale Mews 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.916372751286 18.394608155596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang