+19
Selfsorg in Hartbeespoort

Fires Mountain Lodge Chalet 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing, cosy, beautiful scenery and units are private. 1 night stay with partner. Beautiful, relaxing and private, just loved it. Will definitely book again and spend more than 1 night. Will most certainly recommend to family and friends. Owners were awesome, friendly and accommodating, well done on an absolutely beautifully maintained lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlike. Rustig en die moeite werd. Ons het baie, baie lekker gebly. Baie skoon en gerieflik. Net wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek na 'n rowwe tyd. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Pragtige tuin! Mooi uitsig. Eienaar het ons verskuif na Chalet 4 met die mooi uitsig. Baie lekker gebly. Pragtige tuin! Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Baie rustig en sal definitief weer kuier. Was 'n aangename bly en het dit baie geniet. Swembad was baie netjies en gerieflik vir alle gaste. Sal volgende keer 'n chalet kies met uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6196f8e1f873e71e312e02645a48dde7c2907bda57faf662143be5c3c5db1fc0f5682195da874abf95f66147d0133aeffb9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 R511 Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757944 27.920589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang