Fires Mountain Lodge Chalet 7

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bev A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A wonderful stay in beautiful surroundings. I enjoyed my short and return stay tremendously. The friendly welcome, stunning views and short distances to many amenities made it my ideal much-needed getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker en rustig. Het lekker daar gebly, dit was baie rustig daar gewees. Niks het gepla nie, ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Mooi skoon en netjies, baie behulpsame en vriendelike eienaars. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Ongelooflike lekker wegbreek wat weer vinnig sal moet gebeur. Ons het heerlik gebly. Ons was naby aan alles, maar ver genoeg om te dink ons is in die bos. Voeltjies het ons wakker gesing in die oggend. Swembad was silwer skoon. Ons gasheer het ons met ope arms ontvang en ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Stil. Baie rustig. Tuis. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mareza J
1 nag
4.2
Aug 2025

Nice. Very nice, just no top sheet on the bed. I am worried about the security gate at the road entrance; does it close ever? No coffee, tea, or milk provided!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc012e23a2e670938acce0d25c17cea80786865f80bab14daaf84646f88e1bd2987c6b8cd2afbbee7a9092cf8a740652ba061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R511 Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757944 27.920589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang