Firmont on Main
3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Firmont Road, The Firmont Unit 308, Sea Point, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Firmont on Main is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank slegs vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n lessenaar, 'n eetkamertafel en 'n TV vir gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon en veilige parkering op die perseel geniet. Die woonstel is op die derde verdieping geleë met maklike toegang via 'n hysbak. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Seepunt Promenade ongeveer 400 m weg. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point-stadion, die Lion's Head-staproete en Tafelberg kan in die omliggende omgewing geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Firmont Road, The Firmont Unit 308, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Firmont Road, The Firmont Unit 308, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang