First2Stay
6 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 1st Street, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
First2Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Germiston geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 3 oopplan-eenhede met privaat ingange gebied. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe in die lapa en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 1st Street, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 1st Street, Marlands, Germiston, 1401, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang