Fish Bird Art Deco Villa
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Fish Bird Art Deco Villa is 'n pragtige gastehuis in die historiese, lowerryke voorstad Kensington in Johannesburg. Dit bied ruim en gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf ver van die gedruis van die stad.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed of 'n koniningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort. Die badkamers het ook ondervloerse verhitting.
Die villa is omgewingsvriendelik en het 'n sonkragstelsel en boorgatwater met 'n filtreerstelsel van 'n hoë standaard. Dit is ook veilig en het 'n alarmstelsel, geslotekringtelevisiekameras en 24 uur-sekuriteit.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ligging
- 151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
151 Highland Road, Kensington, 2026, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang