+23

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adrian G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

An absolute treasure, set in paradise, the perfect family getaway. An absolute treasure, set in paradise. It's not often a place ticks all the boxes and then some. We had a great time enjoying the lagoon, the river and even the beach. Definitely worth a visit in summer and/or winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful, well equipped, very friendly host! Excellent location, had everything required. Just be aware that it is off-grid, so you are dependent on solar/battery for lighting and the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Quiet, full of nature, beautiful. Absolutely quiet. Not a sound, apart from the lapping of the lagoon against the bank and the odd bird chirp. I felt like someone pushed my 'reset' button within the first hour of arriving!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hesti V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hemel op aarde! Asemrowende ligging! 'n Wonderlike natuur-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Revan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Great plek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2025

Rustig maar pad daarheen het ons afgesit vir die prys wat ons betaal het, was dit. Blyplek was skoon en het lekker gebly. Pad daarheen is baie sleg, nie ideaal vir gewone voertuig, moet verkieslik met 4x4 voertuig ry, kan nie maklik by see uitkom nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Christa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ongerepte natuurskoon. Die huis was perfek vir ons naweek weg met alles wat ons nodig gehad het. Die natuurskoon is asemrowend. Die strand is loopafstand van die huis af en ons het selfs walvisse vanaf die strand gesien. Aangesien ons slegs 2 nagte gebly het, kon ons net 'n paar van die staproetes aanpak, maar sal vir seker terug wees om verder te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Besonderse mooi en rustige omgewing! Besonderse mooi huis en natuurskoon. Ons het elke oomblik geniet. Goeie WiFi en baie hout om te braai en mee kaggel te maak. Ons was met baie vriendelikheid ontvang en kon enige tyd vir hulp vra. Daar is egter nie 'n mikrogolf nie en krag is son-aangedrewe, wat 'n impak het as mens klein kinders het om na te kyk. Andersins was dit 'n ongelooflike mooi omgewing, sal maklik teruggaan en selfs daar gaan werk vir 'n paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Prentjie mooi. Heerlik gekuier. Die uitsig is besonders. Dit is 'n juweel van 'n plekkie en is ten volle toegerus met alles. David het uit sy pad gegaan om ons te help toe daar 'n probleem was. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 500
10 % AF
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
10 % AF
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
10 % AF
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Wortelgat Road, Wortelgat Outreach Trust, Hermanus, 7120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b635b760c4ec8aace18764dcbe1d4291d24c848a51e644792343c574d511746f12c324b3c7dab7c2082e73683e21da9afd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Wortelgat Road Wortelgat Outreach Trust 7120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.427519717082 19.346069446358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang