+23

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Fish Eagle Cottage is in die Walker Bay-bewarea geleë en is deel van die Wortelgat Outreach Trust wat beteken dat dit 'n plek vir die rustige natuurliefhebbende gemeenskap is. Geen harde musiek of partytjies in of om die huis word toegelaat nie. Gaste moet hulself asb. behoorlik gedra. Daar moet vooraf gereël word indien ekstra gaste saamkom om t everseker dat almal toegang tot die huis sal kry. Rook is binnenshuis verbode..
Enige klagtes van mense wat die area deel sal lei tot 'n onmiddellike, nie-terugbetaalbare beëindiging van die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Wortelgat Road, Wortelgat Outreach Trust, Hermanus, 7120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b635b760c4ec8aace18764dcbe1d4291d24c848a51e644792343c574d511746f12c324b3c7dab7c2082e73683e21da9afd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Wortelgat Road Wortelgat Outreach Trust 7120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.427519717082 19.346069446358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang