Fish Eagle Manor
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harburn Manor 22, Abbotsford, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fish Eagle Manor is in Abbotsford geleë en bied lieflike kamers in 'n rustige voorstad vir 'n ontspanne verblyf.
Verblyf is beskikbaar in kamers en bungalows wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte of baddens. Verder het die kamers satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is ook beskikbaar. Al die kamers is met 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus en bied uitsigte oor die rivier of die tuin.
Gaste het toegenag tot 'n gemeenskaplike sitarea, swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Harburn Manor 22, Abbotsford, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Fish Eagle Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harburn Manor 22, Abbotsford, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom