+8
Gastehuis in Warrenton

Fish Eagle's Call

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustige atmosfeer, gasheer ook altyd reg om te help. Baie lekker gebly. Dit is 'n regte plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende oornag eenhede. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Heerlik oorgeslaap. Pragtige chalets. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Rustig. Ek het die verblyf geniet en veral die omgewing met die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Lekker gebly in 'n kalm, rustige en skoon omgewing. Baie lekker gebly. Dis standaard maar dit is skoon en netjies. Het die rusks geniet met koffie. 'n Kalm en rustige omgewing. Kan nie die rivier sien nie, maar kan dit hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomie C
1 nag
4.6
Feb 2026

Netjies en voldoende vir oorslaap. Ons het 'lekker geslaap'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
4.6
Jan 2026

Ideale oorslaap stop oppad NW toe. Vriendelike ontvangs. Huis is klein, maar netjies. Ideaal vir een aand oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nina O
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Fish Eagle's Call is buite Warrenton op 'n plot teen die rivier geleë. Daar is 3/4 eenhede op die perseel. Mens kan nie die rivier van die eenhede af sien nie, maar kan sontoe stap (baie kort stap). Daar is skaapkampe voor die eenhede geleë, en daar is ook eende en hoenders op die perseel, dis oulik vir kinders om te beleef. Dis veilig en netjies. Die huisies is redelik toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis veilig. Die dorp self is ongelukkig vervalle, maar die SPAR het alles wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Soos bo. Netjies en skoon - ons was vriendelik ontvang en gehelp met wat ons benodig het. Baie dankie, lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Warm wêreld daai. Mooi plek, kort net ordentlike gemaklike bed. Ongelukkig ook paar kragonderbrekings gehad wat in somerhitte nie lekker is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Lang Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang