+8
Gastehuis in Warrenton

Fish Eagle's Call

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gerda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende oornag eenhede. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Heerlik oorgeslaap. Pragtige chalets. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Rustig. Ek het die verblyf geniet en veral die omgewing met die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdelena S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Dit is 'n baie rustige atmosfeer en 'n goeie nagrus gehad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomie C
1 nag
4.6
Feb 2026

Netjies en voldoende vir oorslaap. Ons het 'lekker geslaap'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
4.6
Jan 2026

Ideale oorslaap stop oppad NW toe. Vriendelike ontvangs. Huis is klein, maar netjies. Ideaal vir een aand oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Soos bo. Netjies en skoon - ons was vriendelik ontvang en gehelp met wat ons benodig het. Baie dankie, lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Warm wêreld daai. Mooi plek, kort net ordentlike gemaklike bed. Ongelukkig ook paar kragonderbrekings gehad wat in somerhitte nie lekker is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

Baie teleurgesteld. Was bietjie van 'n teleurstelling. Die foto's was egter baie misleidend. Uitsig vanuit die eenheid was op 'n skaapkraal.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Helena P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik en rustig. Die blyplek was heerlik ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Excellent. Ons geniet die rustige, mooi omgewing langs die Vaalrivier en die plaasatmosfeer van skape en pluimvee wat wei. Uitstekende gasvrou!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Lang Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang