Fisherhaven Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Park Road, Fisherhaven, Hermanus, Overberg, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fisherhaven Guest House is in Hermanus in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hier kan gaste herlaai en in die natuur ontspan.
Die gastehuis beskik oor 2 pragtige kamers, elkeen met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n lessenaar en 'n privaat area met buitesitplek.
Buite is daar 'n pragtige tuin en 'n braai-area, perfek vir skemerkelkies. Fisherhaven is bekend vir sy groot strandmeer en natuurlike omgewing, met 'n trop wilde perde wat dikwels in die dorpie wei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wade Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Park Road, Fisherhaven, Hermanus, Overberg, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisherhaven Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Park Road, Fisherhaven, Hermanus, Overberg, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang