Flamingo 405
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flamingo 405 bied moderne verblyf in Seepunt en is ideaal vir gaste wat 'n kusverblyf soek.
Die stylvolle woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die ontbyttoonbank met stoele geniet word, terwyl die sitkamer 'n knus rusbank, muurgemonteerde TV en 'n toegewyde werkruimte bied. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon terwyl hulle die omliggende uitsigte inneem. Vir diegene wat wil verken, is Saunders Rock-strand en die Mojo-mark albei binne loopafstand van die woonstel geleë.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang