Flamingo 609
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 297 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flamingo 609 is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Kaapstad se lewendige Seepunt-woonbuurt, slegs 150 m van die ikoniese Promenade en langs die gewilde Mojo-mark.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met stromingsdienste en lugversorging in. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan buite op die balkon ontspan, met 'n etenstafel en uitgestrekte see-uitsigte. Die woonstelgebou is 'n ideale basis en is naby restaurante, strande en Kaapstad se hoofattraksies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang