2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flamingo Sunsets is 'n moderne selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in Seepunt en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige blyplek met die beste sonsondergang-uitsig.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het ook toegang tot 'n balkon met 'n asemrowende uitsig, WiFi en 'n gemeenskaplike dak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Devinia
Carradene ...
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo Sunsets het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang