12 gaste
5 slaapkamers
12 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Flintbeck is 'n werkende bees- en wildsplaas in die vallei van die Magaliesberge. Dié rustieke plattelandse bestemming is ideaal 'n rustige wegbreek en opwindende buitelugdoendinge.
Verblyf is in 'n grasdakhuis met slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, die ander 2 slaapkamers elk 3 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kookgerei. Daar is 'n lapa, braai-area en Jacuzzi.
Doendinge op die perseel sluit staproetes, bergfietsry, wildritte, voël- en wildkyk in. Die plaas is op 'n bewarea binne die Magaliesberg-biosfeer geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Flintbeck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang