Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18

12 gaste

5 slaapkamers

12 beds

5 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Flintbeck is 'n werkende bees- en wildsplaas in die vallei van die Magaliesberge. Dié rustieke plattelandse bestemming is ideaal 'n rustige wegbreek en opwindende buitelugdoendinge.

Verblyf is in 'n grasdakhuis met slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, die ander 2 slaapkamers elk 3 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kookgerei. Daar is 'n lapa, braai-area en Jacuzzi.

Doendinge op die perseel sluit staproetes, bergfietsry, wildritte, voël- en wildkyk in. Die plaas is op 'n bewarea binne die Magaliesberg-biosfeer geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Quinton S
5.0
Baie lekker gekuier en uitgerus. Die verblyf was uitstekend en fasiliteite was baie skoon. Die eienaars was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoe...
Sien meer
Mei 2025
Ansie M
Saam met vriende
5.0
'n Week se rus in een naweek. Dit was lekker en ontspannend. Ongelooflik goed toegerus - absoluut niks kortgekom nie. Heerlike wildrit, kampvuur, ster...
Sien meer
Okt 2024
Fanie J
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plek en mense. Alles is daar wat benodig word. Gasvryheid is tops! Uitstekende plek, ek vind dit moeilik om te glo dat daar in vandag se t...
Sien meer
Okt 2024
Erica F
4.6
A peaceful busheveld stay so close to the city. This was the best place to celebrate a milestone birthday. It is spacious, comfortable,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Johannes W
Gesin met tieners
5.0
Heerlike familiekuier. Heerlike familiekuier gehad. Dit was lekker dat elke paartjie hul eie rondawel met badkamer kon hê. Daar is 'n binnenshuise kom...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Flintbeck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAekggJqn0l51gBnhOoa6nbDTsrNEEkRTUd5C3i0jypKdbfCA43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 22 5 1 5 Vlakfontein Plaas Wagenpadspruit 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.946111111111 27.378333333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang