Beskrywing
Ons Batchelor-eenheid is perfek vir 'n paartjie wat van die rustieke buitelewe-leefstyl hou. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n kombuisie wat volledig toegerus is met alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie. Met 'n oop plafon-opstelling, wat dit koel maak en 'n lugtige gevoel gee. Daar is 'n braai-area wat bedek is met 'n pragtige see-uitsig vanaf die eenheid. Ons is troeteldiervriendelik met kleiner diere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word geen harde musiek of luidrugtige partytjies toegelaat nie.
Die eiendom is troeteldiervriendelik met kleiner diere.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamers het 'n bad en stort--oor-bad. Die eenheid het 'n beskutte braai- en stoeparea met 'n see-uitsig. Daar is 'n HD TV waar gaste by hul eie Netflix-rekening kan inskakel of hul eie dekodeerder kan saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word geen harde musiek of luidrugtige partytjies toegelaat nie.
Die eiendom is troeteldiervriendelik met kleiner diere.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie hoofeenheid bies slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Dit word as 'n geheel bespreek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde kamer het elk 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die hoofeenheid het sy eie swembad- en braai-area. Daar is 'n HD TV waar gaste by hul eie Netflix-rekening kan inskakel of hul eie dekodeerder kan saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word geen harde musiek of luidrugtige partytjies toegelaat nie.
Die eiendom is troeteldiervriendelik met kleiner diere.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang