Flora

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Carina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Menswees is die kern tot sukses. Uiters luuks, skoon, goed toegerus. Maar die belangrikste van Flora was die gasvryheid en die toegemoetkomendheid wat Ronel getoon het. Ek was vreeslik siek en het gevra of ons asb. voor die inkok tyd kon inboek, en Ronel het sonder om twee keer te dink, dadelik gesê dis reg, ons is welkom. En gedurende ons verblyf het Ronel kort-kort met 'n boodskap ingeloer om te hoor of ek ietsie nodig het, hoe voel ek, en dat hulle noodnommers reg het sou dit nodig wees. En ek weet vir 'n feit, bitter min gashere doen dit vir hulle gaste. So Ronel, baie, baie dankie vir julle menswees en omgee. Buiten die feit dat julle 'n ongelooflik mooi plekkie het, is dit julle wat dit die moeite werd gemaak het. Ons kom nie baie in daardie rigting verby nie, maar nou weet ek waar ek sal oorslaap wanneer ek wel weer deur die Oos-Vrystaat reis. Sonder twyfel: Flora.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan En Melanie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjiese gerieflike verblyf. Heerlik geslaap. Ronel het ons hartlik verwelkom. Baie oulike slaapgeriewe. Baie mooi en smaakvol gemubileerde kamers. Sal weer hier oornag en aanbeveel vir almal. Baie netjiese plek met lieflike tuin en beslis verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Huis weg van die huis. Ons sal weer by Flora bly. Waarde vir geld, baie mooi, goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, spasie, tevrede. Dit was een van die lekkerste blyplekke wat ons nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

So comfortable and welcoming. Excellent value for money. Excellent facility, quality bedding, very clean and beautiful flooring, bathroom facilities, crockery, cutlery all complete and in excellent condition. Friendly host and hostess, real value for money. We would definitely stay there many more times if the need arose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag
5.0
Okt 2025

Vyf ster gehalte. Fantastiese plek. Vriendelike gashere. Het wen resep hier. Wens ek kan meer sulke plekke beleef om my reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besonderse plekkie. Beste plekkie in Beth, sal weet daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik, rustig en luuks. Flora is onberispelik netjies met net die beste van alles en nog meer. Die eenheid is baie smaakvol, ruim en gerieflik. Pieter en Ronel is warm, innemend en 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Ons is tegemoetgekom deur 'n paar uur langer aan te bly agv ons reisreëlings. Ons het na net een nag soos ou vriende gevoel. Sal ek weer van Flora gebruikmaak? Sonder twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful unit! Comfortable stay after a very long trip. Lovely place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons sal vir seker weer by Flora oornag. Ons het heerlik gekuier en geslaap by Flora. Ons was vriendelik verwelkom en niks was kort in ons plekkie nie. Ons is omtrent bederf met al die eet- en warm drinkgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad095f086dfd1c12a98fbf60c0fa811a05717e28a1b8c306ddc9d0599a21b3f4982a47ec1c847d6acb6a8270663a3c21cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang