+63

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anneli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en stil verblyf. Ronel is altyd vriendelik en laat ons welkom voel. Dis altyd lekker om by Flora te bly. Ons eerste keuse vir Bethlehem verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stunning. Beautiful place. We enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Hierdie eenheid is uitstekend toegerus. Alles wat 'n reisiger benodig, is daar. Die eenheid is baie skoon en die uitleg is beter as goed. Baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Fantastic, very clean. Absolutely amazing, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Ons het gereis vir 'n sportbyeenkoms oor 'n paar dae. Flora het ons beslis verras. Pragtige verblyf eenhede wat baie mooi is. Die aandag to detail is daar. Die eenheid is ten volle toegerus met wat jy nodig het in die kombuis - en die koffie, beskuit en ekstras was 'n aangename verrassing, wat ons baie waardeer het. Die gasvrou is uitstekend en het ons dadelik welkom laat voel. Selfs toe ons een aand vleis wou braai, het sy soveel moeite gedoen om die area vir ons voor te berei. Ons het baie lekker gebly en sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Uitstekende akkommodasie, waarde vir geld. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus O
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Groot en baie mooi gewees. Puik gewees en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette N
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

2 nagte oorgeslaap en die ideale plek gewees. Stil area en dit is 'n stil area. Sal definitief aanbeveel. Baie mooi, netjies en skoon. Alles wat nodig is met besondere aandag aan detail en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henrick K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dis voorwaar 'n lieflike plek om te bly! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokhele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nice. Fantastic and fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad095f086dfd1c12a98fbf60c0fa811a05717e28a1b8c306ddc9d0599a21b3f4982a47ec1c847d6acb6a8270663a3c21cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang