+63

Flora

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flora bied lieflike en gerieflike selfsorgverblyf aan sake- en, mediese reisigers en vakansiegangers, en is in 'n stil woonbuurt in Bethlehem.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede, elk met sy eie ingang. Flora 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Flora 2 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n gasstoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix. Die verblyf gebruik sonpanele vir energiedoeltreffendheid.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carina D
Gesin met tieners
5.0
Menswees is die kern tot sukses. Uiters luuks, skoon, goed toegerus. Maar die belangrikste van Flora was die gasvryheid en die toegemoetkomendheid wat...
Sien meer
Nov 2025
Daan En Melanie E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese gerieflike verblyf. Heerlik geslaap. Ronel het ons hartlik verwelkom. Baie oulike slaapgeriewe. Baie mooi en smaakvol gemubileerde kamers. Sa...
Sien meer
Nov 2025
Juan E
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Ons sal weer by Flora bly. Waarde vir geld, baie mooi, goed toegerus en netjies.
Okt 2025
Johannes V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, spasie, tevrede. Dit was een van die lekkerste blyplekke wat ons nog gehad het.
Okt 2025
Edgar S
Saam met lewensmaat
5.0
So comfortable and welcoming. Excellent value for money. Excellent facility, quality bedding, very clean and beautiful flooring, bathro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Flora het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad095f086dfd1c12a98fbf60c0fa811a05717e28a1b8c306ddc9d0599a21b3f4982a47ec1c847d6acb6a8270663a3c21cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang