+18
Gastehuis in Gonubie

Fluke Nook

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan E
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustig en stil. Al probleem daar is nie TV vir vermaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charley & Judy
Fluke Nook
Dankie vir jou terugvoer en resensie, dit word baie waardeer en geag aangesien ons ons bes doen om te verseker dat ons gaste die beste verblyf moontlik ervaar. Ons het op LekkeSlaap geadverteer dat daar geen TV is nie, maar ons het oorweeg om 'n TV in die kamer te plaas, maar die meeste van ons gaste het hul selfone en skootrekenaars gebruik om hul flieks en ander vorme van vermaak te stroom, soos: stap na die strand, voëlkyk, en ons pragtige Gonubie verken.

Johan M
1 nag
5.0
Feb 2026

Very good. Enjoyed my stay thoroughly. Very good. Could do with some handles in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Per J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Everything was super! Excellent and we had peace and quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik, skoon, gemaklik, veilig. Ons het 'n fantastiese oornagervaring by Flook Nook gehad. Ons is baie vriendelik ontvang deur Judy. Die kamer was silwerskoon en die bed baie gemaklik. Judy het ons bederf met sjokolade op die bed - sommer tuis gevoel! Flook Nook is ideaal geleë - naby die strand. Dis baie privaat en daar is baie goeie sekuriteit. 10/10 - ons sal graag weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikkita E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful. Very relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charley & Judy
Fluke Nook
Pleased you enjoyed your stay, always a pleasure to lovely guests like you. You are always welcome.

Alzanna N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende diens en pragtige kamer. Dit was baie lekker. Naby aan die strand en alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charley & Judy
Fluke Nook
Thank you for this lovely review. What a pleasure to have you. Hope to see you soon again.

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Quiet, unique, friendly. It was awesome, very welcoming, we did not have one problem the whole way through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent. Lovely and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ambesiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

It was wonderful. It was a good experience. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charley & Judy
Fluke Nook
Good day, Ambesiwe, we are so pleased that you enjoyed your stay at Fluke Nook. We look forward to your next visit to Gonubie. Thank you for submitting a review; we strive to give our guests the best quality service and value for money.

Per J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

It is private. Quite alright as we had what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charley & Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d072a6f243a85bf7865c32a9af9bbcb27526e5c541d9d7fe3aeaf3cdd2e8ccf5a17902fbc1ad7bee818c33745b7b1fac73c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 9 Watsonia Crescent Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.941306645075 28.026061479133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang