Fluke Nook
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fluke Nook is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Gonubie, Oos-Londen. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, asook die nodige eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik. Let asseblief daarop dat daar geen TV in hierdie eenheid is nie.
Gaste kan goeie sekuriteit en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante, is binne maklike bereik. Die voëlreservaat is direk oorkant die pad geleë, Black Rock-strand is ongeveer 260 m weg, en Gonubie Main-strand is ongeveer 1.4 km vanaf die eiendom. Sentraal-Oos-Londen is ongeveer 19 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charley & Judy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Fluke Nook het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Watsonia Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang