+134
Selfsorg in Vrystaat

Fly Fishing Paradise

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik rustige naweek. Dit was heerlik, veral die kol kol is 'n wenner. Net jammer van die reën, maar dit was deel van die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons kom altyd terug. Ons bly altyd heerlik. Beste oord om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Relaxing and mesmerising. It was a nice escape from the city's buzz, with the ostriches and emus surrounding the chalet and the Vaal River on your doorstep. I will definitely go back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en lekker. Altyd lekker, ons kom elke jaar dié tyd terug en dit bly mooi, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obakeng T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect. It was great; no words can explain how beautiful and amazing the place is. Wow, I'm definitely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. Excellent and the hot tub was the winner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige rivier view. Pragtige selfsorg huis met asemrowende view van die Vaal Rivier. Kuier altyd heerlik by Flying Fish.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Yvonne het ons gou bygestaan, Janette/Martha is 'n aanwins. Kavango is 'n ent van die rivier af. Die rivier het sterk gevloei. Die wild en eende het ons tydjie verfraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Daar was geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off S1053, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang