Flying Ostrich Guesthouse & Palmrest Farmstall

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly en gekuier. Staf is baie vriendelik. Netjiese, skoon en ruim kamer. N Ware oase na n lang stowwerige pad. Lieflike, skoon en netjiese plek. Fantastiese restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fabulous stay. Facilities and customer service excellent all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sal vir seker aanraai. Baie lekker, veilige, skoon en gerieflike plek om oor te slaap as jy reis in Namibia. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier, lekker geëet en sal plek aanbeveel. Ja, skoon netjies, goeie fasiliteite en stylvolle uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige omgewing, lekker ontbyt en smaakvolle 'farmstall' met uitsoek produkte. Ons is vriendelik ontvang en vinnig ingeboek. Akkommodasie is silwerskoon - nuut en stylvolle binneversiering. Die wasmasjien was 'n bonus. 'n Bo-laken sou welkom wees (dis maar 'n persoonlike voorkeur) en 'n TV in die sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Comfortable, warm, felt like home. We had a wonderful stay at the Flying Ostrich. I appreciated that they could make the change to our dates at such short notice. The room was spotless and everything worked so well. The onsite restaurant was amazing and the meals were delicious. The staff made our stay special with their warmth and friendliness. Definitely will be back when we visit Namibia again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Just excellent. We loved our short stay. I would highly recommend it to travellers. The staff were wonderful, friendly, helpful and warm. The meal was excellent and I was happy to find a great gift store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent accommodation. Extremely pleasant to stay in a very clean and modern house with a lot of space and a very nice watercooler system for the extreme heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
1 nag
4.8
Jul 2025

Heerlik na 'n lang dag op die pad. Dit was die perfekte oornagplek gewees. Die huis is goed toegerus, met 'n winkel op die perseel om hout ens. te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Keikanachab Ost, Mariental, Namibia, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57461a5ce3a3be7c6597952272654f329e8b5c321e043022c919bf9171ef1f406882b5d8d00014a6978d46baf3e6002cd09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm Keikanachab Ost Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.593498313879 17.961449355821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang