+53
Gastehuis in Mariental

Flying Ostrich Guesthouse & Palmrest Farmstall

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Matthew M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Excellent. Lovely accommodations - clean, modern, tasteful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulandie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlik gebly. Pragtige plek, rustige omgewing, baie speelplek vir kleintjies. Mense baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

So lekker gebly in 'n deeglik toegeruste eenheid! Dit was by verre die beste blyplek ooit! Ons is hartlik ontvang en al die personeel was uiters bedagsaam en vriendelik. Sal Flying Ostrich aanbeveel waar ek ook al gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Vriendelike personeel. Heerlike rustige atmosfeer. Pragtige padstal en restaurant met billike pryse. Baie netjiese en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

A fabulous break in travel stopover. Beautiful, clean natural environment. Fabulous. Stayed there on our trip to Swakopmund and enjoyed it so much we booked again for our return trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons was moeg gery van Henties en het heerlik en 'n goeie nagrus gehad. Dit was baie lekker en die kos was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik verblyf, goed geleë, professionele diens deur personeel! Puik diens en verblyf, vanaf rigtingaanwysers vooraf, ontvangs, verblyf, restaurantfasiliteit, alles! Uiters bekwame, netjiese personeel, vriendelik, hulpvaardig, professioneel, onder ysterhand van goeie bestuur is opmerklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing experience. We had an amazing time at the Flying Ostrich. The staff were very welcoming and helpful. Good place with kids. Nice pool, garden to run around, washing machine, full kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Auriol A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable, quiet and secure. Very large room and large bed as the twin beds were pushed together. New bedding. Kitchen was well equipped with new appliances and utensils. Very friendly service at reception and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great place with stunning rooms. Will visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Keikanachab Ost, Mariental, Namibia, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57461a5ce3a3be7c6597952272654f329e8b5c321e043022c919bf9171ef1f406882b5d8d00014a6978d46baf3e6002cd09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm Keikanachab Ost Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.593498313879 17.961449355821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang