+22
Selfsorg in Tulbagh

Fonteinhuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike rustige naweek. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Goed toegerus. Mooi omgewing. Lekkerste matrasse en winterslakens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natja
Fonteinhuisie
Dankie Anél, dis altyd lekker om nuwe mense soos julle te ontmoet. Waardering vir julle. Riana

Nico V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies, privaat. Pynlik netjies en baie goed ingerig. Heerlike rustige, pragtige omgewing en privaatheid. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natja
Fonteinhuisie
Dankie Nico, jy en jou ma is die soort gaste wat ons almal begeer én waardeer. Julle is verseker altyd welkom.

Joy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent accommodation. Will definitely go back there soon. Will definitely recommend Fonteinhuisie to everyone. Place was sparkling clean and comfy. It was like a home away from home. Fully equipped with everything you'll need. The hostess was so sweet and friendly, very accommodating. The views were absolutely breathtaking. I loved the views of the mountains surrounding the place. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natja
Fonteinhuisie
Thank you, Joy. It was a pleasure to accommodate people like you. Always welcome back.

Tamlyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Stilte. Wat 'n atmosferiese bly! So netjies en skoon. Dit was 'n heerlike naweek met stilte en vreugde. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was super amazing, awesome and breathtaking. Ons het baie lekker gebly, alles was tops en uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natja
Fonteinhuisie
Dankie Radia, vir julle vriendelikheid én hoe netjies julle alles gelaat het.

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut fantasties. Ons het baie lekker gebly. Ons uitsig was asemrowend met 360 grade uitsig oor die Winterhoekberge. Fonteinhuisie is 'n absolute moet vir die eko-toeris. Fonteinhuisie is absoluut veilig, en baie, baie netjies. As jy 'n plek soek om weg te breek en absolute rus wil ervaar, is Fonteinhuisie 'n absolute moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natja
Fonteinhuisie
Dankie, julle is altyd weer welkom. Riana

Morne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Het die huis, hot tub en waterval baie geniet. Was lieflik gewees en baie goeie gaste diens gekry. Hulle het die ekstra myl gegaan om dit vir ons lieflik en mooi te maak. En as jy enige vrae het, is hulle terugvoering baie spoedig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Rustige naweek kuier plekkie. Heerlik gekuier by Fonteinhuisie. Goedgeleë buite Tulbagh in die natuur. Riana baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clifford R
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Rustige plek. Baie lekker rustige verblyf. Niks wat gepla het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natja
Fonteinhuisie
Baie bedagsame huurder.

Frans S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Very clean and enjoyable and comfortable stay. Very clean accommodation. Enjoyed the waterfall close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natja
Fonteinhuisie
Dankie, dit was lekker om julle te ontvang. Riana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Old Wolseley Road, Waterval, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3e6550ea69b82f8ed791e9ccad6365ad50520e8c05ff83765599449aca1445286b24bc35f49b4758a81bc1a542b143e385e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Old Wolseley Road Waterval 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.340581896749 19.119953277685
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang