Beskrywing
Laughing Duck is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n houtkaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die stoep ontspan, die asemrowende uitsig oor die dam geniet, of van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektriese kombers. Die bed het 100% katoenlinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die linne is 100% katoen. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse en 'n verwarmer. Die beddens het 100% katoenlinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Freckled Frog is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n houtkaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die stoep ontspan, die asemrowende uitsig oor die dam geniet, of van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pretty Pig is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n plaas 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en en suite-badkamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n houtkaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die stoep ontspan, die asemrowende uitsig oor die dam geniet of van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 2 jaar bly gratis as hulle 'n kamer deel met hul ouers.
Gaste wat in die selfsorgeenhede bly het 'n keuse van ontbyt teen R100 per persoon.
Kinders tussen 2 - 12 betaal R50 vir ontbyt.
Let wel dat daar nie forel op die perseel gehengel kan word nie.
Die laaste 3 km na die plaas is 'n grondpad wat onlangs reggemaak is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang