LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forellenhof Guest Farm | LekkeSlaap
+53

Forellenhof Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Forellenhof is 'n gasteplaas wat gaste 'n keuse tussen B&B-verblyf en 'n selfsorgeenheid bied. Die plaas is net buite die mooi dorpie, Wakkerstroom geleë. Gaste wat in die selfsorgeenhede tuisgaan, kan ook ontbyt in die gastehuis eet. Aandete is beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Forellenhof Guest Farm kothuise is luuks en goed toegerus vir gerieflike verblyf. En die gastehuis het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Die bruidskamer is ruim, luuks en spesiaal ingerig vir die bruid en strooimeisies om hulself te bederf terwyl hulle gereed maak vir daardie spesiale dag. Forellenhof bied slaapplek vir 18 persone.

'n Besoek aan Birdlife SA is 'n móét aangesien Wakkerstroom een van die top-voëlkykbestemmings in Suid-Afrika is en dis nie baie ver van Forellenhof af nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Forellenhof Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Forellenhof Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe540fb709d4e23ac44828a54c6c65c5546ea300a82ad65cb5a7b62bb654bd2a4c2cd182d5add8330cfb1caa645e39dcca5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 75 5 1 5 Forellenhof Plot 35 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.322955883535 30.119898319244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!