+12
Selfsorg in Knysna

Blue Sky Ultimate Honeymooner

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kayla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons beplan reeds ons volgende besoek. Buiten die onbeskryflike natuurskoon, was die akkommodasie tweede op die lys. Die weer het ons ingehou, maar die Blue Sky Ultimate Honeymooner het 'n kaggel, aircon en beddegoed gehad om ons gemaklik te hou. Additionele dienste soos 'n goeie koffiemasjien en die jacuzzi is natuurlik 'n byvoordeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Blue Sky Ultimate Honeymooner
Hi Kayla, thank you for your outstanding review. We are so thrilled to hear you enjoyed your stay. We are looking forward to seeing you again for your anniversary. Stay blessed. Warm regards, Forest Valley team

Ebert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi, netjies. Ons het geen idee gehad wat om te verwag nie, maar Mark het ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Baie mooi uitsig en baie naby aan Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Blue Sky Ultimate Honeymooner
Baie dankie Ebert. Alles van die beste vir julle, geseende Kersfees. Hoop ons sien julle weer? beste mark@forestvalley

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolute lekkerte! Heerlike wegbreek gewees vir my en my man!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Blue Sky Ultimate Honeymooner
Hi, thank you for your outstanding review. We are so thrilled to hear you enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future. Stay blessed. Warm regards, Forest Valley Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 162

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe12e7d219528f5390cb4c77efca821c650e0cef163ae517f510ce8e6d1318438bd3a51d34615186b6bb4dd609f3953750a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -33.988514992214 22.985238706677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang