+29
Selfsorg in Nature's Valley

Forest View Escape

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 327 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Forest View Escape bied 'n kalm woud-toevlugsoord waar gaste kan ontspan tussen voëlgesang en hoë inheemse bome in Nature's Valley. Dit is geskik vir gesinne, vriende, voëlkykers en enigiemand wat stil oomblikke in die natuur geniet.

Binne het die ruimte 'n warm, retro-gevoel en bied dit al die noodsaaklikhede vir 'n ontspanne verblyf. Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, een en suite, met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.

Gaste kan langs die ongerepte strand stap of na die strandmeer dwaal, waar visarende dikwels in vlug gesien word. Of gaste nou hul tyd spandeer om bospaadjies te verken, binnenshuis te rus of maaltye op die dek te deel, die huis moedig 'n stadiger, meer vreedsame ritme aan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 327 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

327 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA649988e18b69de93afe85aa98da896590a697cf9b87cfceb355e1388be8c26d9fed9dc6bfbe25eb48f8455e4ea05f748cad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 327 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9782465 23.5582535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang