8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 1, Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fort Governor's Estate - Uniondale Lodge kombineer avontuur en ontspanning en is in die hartjie van die Oos-Kaap geleê. Dit is net buite Grahamstad, minder as 'n uur se ry vanaf die kus en ideaal vir 'n outentieke bos-ervaring waar gaste daguitstappies na die omliggende areas kan geniet.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 3 badkamers elk 'n stort het. Daar is 2 slaapkamers in die hoofhuis en die ander 2 slaapkamers word van buite af bereik.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Stapeldeure lei na 'n lieflike houtdek en hierdie verblyf spog ook met 'n privaat swembadarea met 'n ingeboude braai. Wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 1, Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
- Gaste dink Fort Governor's Estate - Uniondale Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 1, Farm 223, Fort Governor's Estate, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang