+12
Selfsorg in Cannon Rocks

Fort Sook

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Potgieter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Fort Sook is in die kusdorpie Cannon Rock in die Oos-Kaap geleë.

Let daarop dat Fort Sook as geheel bespreek word oor die Desembervakansie. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders.

Die verblyf bestaan uit 1 selfsorg-eenheid en 2 basiese selfsorg-eenhede wat met mekaar skakel. Dié 2 eenhede is ideaal vir 'n groep of gesin en kan saam bespreek word. Volledige DStv is beskikbaar.

Sylvia is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-leefarea en 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die 2 basiese selfsorg-eenhede, CJ en Celeste, is aanmekaar geheg en deel 'n kombuisie. CJ beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer, en Celeste het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, buite-braai en die kuierarea met 'n kroeg en binne-braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan hul troeteldiere saambring, mits dit vooraf gereël is.

Cannon Rock is gewild onder vlieërbranderryers en is 'n trekpleister vir watersport-entoesiaste wat die Indiese Oseaan wil aandurf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 10 Potgieter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Potgieter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGM4M2JmLWQwMGUtNDBiZS1hNTRlLWQ4ZTYyY2JhMDhlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 Potgieter Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749831 26.52903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang